Tourism

Western Cape Tourism

Western Cape Tourism

Worcester is one of the largest Boland towns and it goes hand in hand with wine, accompanied by a proud tradition stretching over 250 years. This verdant town offers spectacular scenery beginning at the foot of the Worcester Valley to as far down as the Hex River Valley. Lord Charles Somerset named this place after his older brother – the marquee of Worcester – when it was laid out in the farms Roodewal (red wall) and Langerug (long back) back in 1820.

021 423 3266

Kleinplasie Agri

Kleinplasie Agri

Kleinplasie is 'n gedeelte van die leningsplaas Roodewal. Die plaas is op lening uitgegee in 1746. Die plaas het behoort aan die landbouer Francois du Toit (Pieter z) voor die staat dit oorgeneem het. In 1803 het Dr. Lichtenstein, `n wereldreisiger van naam deur die gebied gereis en op Roodewal by Pieter du Toit `n ete geniet wat `n paar uur geduur het.

Die eerste landros van Worcester het die hoof postal (wynhuis) bewoon in 1818 voor die Drostdy gebou is. Op 21 Desember 1819 het die adjunk landros Fredrik van de Graaf sy intrek in die herehuis geneem. Op 28 en 29 Februarie 1820 is die eerste erwe vanaf die plaas Roodewal op `n vandusie verkoop. Die eerste Predikant van Worcester Ds. Henry Sutherland het vanaf 1824 tot 1859 op die plaas gebly teen R20 `n jaar.

+27 (0)23 347 0091
+27 (0)82 573 1098
SA-Venues.com
Proudly South African
Tourism Grading Council of South Africa
BnB Sure
AA Quality Assured Accommodation
TravelGround
FEDHASA
Worcester Wine Route
Breede Valley Tourism
Cape Town Tourism
Western Cape Tourism
Subscribe to Tourism